Leer om jou lewe aan die Here oor te gee

Liedere Psalm 8: 1, 2, 4 Psalm 37: 2, 5, 6 Psalm 37: 14 18 In Psalm 37 leer die Here ons 3 belangrike sake Wat ek moet DOEN met my lewe – laat dit aan die Here oor.  Oorlaat beteken rol jou lewe na God toe.  Vertrou Hom.  Daar is veranderlike en...