Kerk is om God se lof te leef

Liedere Lied 422: 1, 2 Psalm 107: 1, 10 Skrifberyming 12-3: 1, 2 Lied 235: 1, 2 Skrifberyming 14-1: 1, 3 Skrifberyming 15-7: 1, 6 2020 roep: Wat maak jy hier? Ons is uitverkies en dan is almal tevrede – Ek gaan hemel toe. Verkeerde gedagte. Ons het alles in die...