Kyk na die klein dingetjies

‘n Handjievol brandarm Jode in ‘n vyandelike omgewing – klink dit bekend? Hoe groter hoe beter is die moderne mens se siening. Die Here praat met ‘n moedelose goewerneur. Daar is nie geld en getalle nie. God begin Sy verlossing by 1 Persoon...