Vertrou op God alleen omdat Hy getrou is

Skriflesing Psalm 146 Fokus verse: 5 en 6 Sang Voorafsang Lied 358 (Somerkersfees) Psalm 98-1: 1, 2, 3 Psalm 146-1 : 1 – 4 Psalm 146-1 : 5 – 8 Ons ken almal daardie onaangename gevoel wanneer mense jou teleurstel – daardie amperse siek gevoel van...