Karakter van die mens van die laaste dae

Die konsekwensie van die sondeval sal in die laaste dae besonder geopenbaar word in die optrede van mense.  Die mens sal ‘n karikatuur van die liefde wees.  Selfsug en hebsug sal oorheers.  Daarom moet ons nie verskrik wees, wanneer die boosheid...