Jesus stel ons voor ‘n beslissing

Liedere Psalm 84: 1,6 Skrifberyming 12-2: 1 Psalm 139: 1,2 Skrifberyming 1-1: 1, 2 Psalm 40: 1, 2 Aan elkeen wat uitverkies is, en in Hom glo, is die opdrag gegee om uit te gaan en dissipels te maak. Ons is òf vir Hom òf teen Hom. Daarom wil en kan ons, as getroue...