Geen ander pad vorentoe as Jesus nie

Kyk videoopname hier Liedere Psalm 146: 1, 8 Psalm 25: 2 Psalm 33: 5, 6 Psalm 115: 8, 9 Skriflesing Johannes 14: 1-14 Na 3 jaar van intiem saam met die dissipels lewe, gebeur die 1ste nagmaal. En terwyl hulle aanlê, daar was geen tafel nie, sê Jesus: Petrus gaan My...