Wat is jou hartsbegeerte?

Wat gebeur vandag in jou hart? Bang, onseker, benoud of eensaam. Is jou hoop besig om soos water in die woestyn onder die sandsee van sorge te verdwyn? Daar is baie ander vrees en onsekerhede wat ons vreugde kan wegneem. Die Covid-epidemie het ‘n wêreldwye pandemie...