Die hemelvaart is die oorsaak van Pinkster

Liedere Lied 422: 1, 2 Ps 2: 1, 6 Sk 12-2: 4, 5 Sk 6-1: 2, 3 Lied 159: 2, 3 Ps 145: 10, 11, 12 Hemelvaart is die dag toe Jesus fisies die aarde verlaat het. Baie mense ontken die hemelvaart, asof dit net ‘n geestelike gebeurtenis sou wees. Deesdae is daar baie...