Verbly jou in die Here se Hemelvaart

Skriflesing Luk 24: 36-53, Joh 16:14-26, Gen 48: 8-20 Liedere Psalm 115: 1, 2 Psalm 45: 9, 10 Skrifberyming 2-4: 3 Skrifberyming 1-2: 1, 2, 3 Psalm 61: 4, 6 Waaroor is jy die blyste in jou lewe? Afskeid is altyd swaar. Afskeid loop hand aan hand met seer, trane,...

Wat sien jy vandag?

Skriflesing 2 Konings 6: 8-23 , Openbaring 3: 14-22 Liedere Psalm 31: 1, 5, 12 Psalm  9: 5, 7 Psalm 19: 5 Psalm 20: 1, 2 Psalm 115: 7, 8, 9 Ons God het alle mag in die hemel en op die aarde. Die hemelvaart van die lewende Christus bevestig dit. Wat sien ons...

Die Heilige Gees is aan ons gegee

Liedere Skrifberyming 5-3: 1, 2, 4, 5 Psalm 33: 5, 10 Psalm 118: 12, 14 Skrifberyming 8-2: 5, 6, 7 Psalm 128: 4 Die Here sluit die hemel oop vir ewig met die hemelvaart van ons Here Jesus Christus. Daarom het ons vrye toegang tot die Vader. Die Heilige Gees is ons...

Ons nut uit die hemelvaart

Liedere Psalm 68: 1, 9 Psalm 71: 1, 4 Psalm 71: 9, 12  Skrifberyming 4-8: 1, 2  Die nut van die hemelvaart het 3 vrugte: * Ons het Christus as Voorspraak in die hemel by die Vader – maw ons Hemelse Advokaat * Ons vleis en bloed in die hemel is ‘n...

Is Jesus meer as Henog en Elia?

Liedere Sk 6-1: 4, 5, 6 Ps 33: 5, 6 Ps 33: 10, 11 Ps 45: 6, 10, 14 Kan jy jouself werklik as ‘n gelowige beskou as jy die opstanding en hemelvaart vergeestelik? Die sonde vandag is dat die gebeure rondom die opstanding en hemelvaart as onmoontlik afgemaak word....