Om God se wil uit te voer …

Liedere Psalm 99: 1, 2 Psalm 89: 3, 11 Psalm 84: 2 Psalm 99: 4, 5 Psalm 61: 4,6 Psalm 73: 10, 11 God se koninkryk is ‘n daad wat uit en deur die geloof, gedring deur die Heilige Gees, moet gebeur. So is ook God se wil ‘n daad wat sigbaar moet word. Die...

Ons wil en God se wil – in stryd – ja of nee

Liedere Psalm 130: 2, 4 Skrifberyming 14-2 Skrifberyming 18-7: 1, 3 Psalm 91: 6, 7, 8​​ Paulus wat die christendom met wortel en tak uitroei. Hy was so passievol om sy geloof te beskerm en uit te bou dat die Here juis hierdie man kies om voltyds die Blye Boodskap na...