God kom na die mens

Liedere Lied 159: 1, 3 Psalm 20: 2, 4, 6 Psalm 105: 2 Psalm 38: 1, 17 Psalm 5-3: 4, 5 Psalm 105: 5 Psalm 93: 1, 3, 4 Die Here is Almagtig. Hy roep mense tot geloof. Abraham is bevoorreg om by die Here self ‘n belofte van hoop te ontvang. Hy word moedeloos as die...