Waarom maak God só met my?

WEENS ONVOORSIENE BEURTKRAG IS DIE PREEK NIE OPGENEEM NIE   Liedere Psalm 48: 1, 4 Psalm 38: 1, 8 Psalm 42: 1, 4, 5 Psalm   9: 1, 2, 7 Ons sien nie altyd die goeie in die swaarkry en lyding van hierdie verganklike lewe raak nie.  Dat God alles ten...