God se liefde is die fondasie van geloofsekerheid

Liedere Psalm 18: 1, 12;    Psalm 128: 1, 4; Psalm 145: 3, 4; Psalm 145: 10, 12 Die enigste ware liefde is by God te vinde. Al ons liefde kom uit God en gaan weer na Hom en na mekaar. Daarom hoor ons – in v 7: Is uit God gebore en ken God. – in v...