Ek het julle Lief

Liedere Psalm 25: 1, 2 Psalm 37: 2, 3, 5 Psalm 40: 4, 8 Paulus is God se medewerker. Hierdie gedeelte handel oor Paulus se ontberinge in diens van die evangelie. Hy is so gevul met die Heilige Gees dat niks hom stuit nie. Die gemeente het ‘n probleem met hom,...