Kerfees is vir almal wat glo

Kyk video opname hier Skriflesing Matteus 1: 1-17, Lukas 3: 23-38  Heidelbergse Kategismus Sondag 14 Fokusteks: Die geslagsreigter in Matteus 1 en Lukas 3 Liedere Psalm 18: 1, 14 Psalm 71: 4, 9 Skrifberyming 14-1: 2, 3 Skrifberyming 5-4: 5, 6 Jesus Christus is...

God dra ons elke dag

Liedere Lied 364: 1, 3 Lied 365: 1, 3 Psalm 84: 1, 6 Psalm 9: 1, 10 Psalm 130: 1, 2 Psalm 115: 3, 6 ( ou Sk 45 se wysie) Psalm 107: 10, 18, 21 Jesaja roep in ‘n tyd van vreugde: Troos my volk. Die Here gee uitkoms. Markus roep: Bekeer julle. Die koninkryk van...

God se genade is groter as ons sonde

Skriflesing Lukas 15:11-24  [24] Dordtse Leerreëls, Hoofstuk 5, artikels 4 – 8 Liedere Psalm 33: 1, 2 & 3 [157]  Skrifberyming 14-2 Psalm 33: 6 & 11 [157] Het u al ʼn sonde gedoen wat so groot is dat u begin twyfel het of God u daarvoor sal...