Is jy ‘n afbeelding van God?

Enige iets wat my fokus van God aftrek, is ‘n afgod – om weg van God te leef. Dan tas ons God se majesteit aan. Wanneer ons God in ons eie denksisteem wil inpas, is dit ‘n valse god wat jy aanbid. En daarom is dit ‘n leuen. Ons wil God in...