God se liefde skenk ons ewige sekerheid!

Skriflesing Romeine 8: 31-39 Fokusteks 38 – 39 Liedere Skrifberyming 5-4 [10] : 1, 2, 3 Skrifberyming 5-4 [10] : 4, 5, 6 Psalm 6-11 : 1, 3, 5 Psalm 4-1 : 3, 4 Baie mense beskou Romeine 8 as een van die mooiste hoofstukke in die Bybel. Ons lees van ‘n lewe...