God wys ons hoe Almagtig Hy is

Lees Openbaring 12 vs 1 – 6 VIDEOOPNAME Geliefdes in ons Here Jesus Christus die hele brief handel oor stryd en oorwinning. Hoofstuk 12 word allerweë beskou as die belangrikste hoofstuk om die Openbaringe te verstaan. 1 – 12 handel oor die stryd en 13 – 22 oor...