Ons het steeds ‘n vaste hoop

VIDEO OPNAME Liedere Psalm 89: 1, 2 ; Sk 18-7: 1, 12 In Hebreërs lees ons van hoop. Die apostel Paulus stel dit duidelik in 1 Kor 13 dat ons lewe uit geloof, hoop en liefde bestaan. Vir baie mense is hoop iets twyfelagtig. Die pandemie waarin ons tans verkeer...