In God se arms die toekoms in

Skriflesing Jesaja 46: 1-13 Liedere Psalm 90: 1, 9 42: 1,3 1: 1,4 115: 1, 2, 9 Die pandemie en die grendelstatus het baie uitdagins vir die bediening, die versorging en die pastorale werk meegebring. Rondom is baie stukkend – mense, huwelike, verhoudings, gesondheid,...