Getuigskrif vir God

Skriflesing 2 Korintiërs 3:1-11 (Teksvers: vers 3) Liedere Psalm 18:1,14,15. [Totius] Psalm 45:1,9,16 [Totius] Psalm 40:4 en Skrifberyming 8-1:1,2. [Totius] Hooftrekke van die preek: Die Here gebruik sy kerk [ons] as ’n brief in die wêreld. Elkeen van ons is ’n pen...