Gebed se werking is kragtig

Liedere Psalm 92: 1, 6;          Psalm 84: 1, 2;    Skrifberyming 12-2: 1, 2 ;    Psalm 38: 1, 17;    Psalm 26: 6, 10;    Psalm 31: 5, 12, 17 Jakobus skryf deurlopend oor gebed. Jakobus wys ons na Elia...

Tot Wie Bid Jy?

Skriflesing Luk 11: 1 – 13, HK So 46 Liedere Psalm 107: 1, 10 Psalm 118: 12, 14 Skrifberyming 12-2: 4, 5 Psalm 38: 1, 17 Psalm 42: 5, 6 Skrifberyming 14-3: 3, 4 In Lukas begin Christus se gebed net met Vader. Waarskynlik was dit Abba. Die Aramese woord vir...

Wat help dit dat ek bid?

Daar kom ‘n halfuur stilte in die hemel. Alles en almal fokus op die gebede van die gelowiges. Hierdie is ‘n troosvolle gedeelte wat ons aandag op die Heerser van die heersers vestig – Hy is Almagtig. Hy regeer tot in ewigheid. Ons moet bly bid. Ook...