Gefokus op God vir 2019

Liedere Psalm 93: 1, 4 Psalm 65: 1, 3, 8 Skrifberyming 12-3: 1, 2 Psalm 119: 7, 63 Psalm 84: 3, 4 Psalm 150: 1, 3 Ons jaartema is: Voluit vir God. In die eerste paar weke gaan die prediking konsentreer op wat die Here doen met swak mense. Heb. 11 staan ook bekend as...