Jy is geroep, is toegerus en is uitgestuur na die heidene

Kyk Video opname hier Skriflesing 1 Petrus 2: 1 – 17 Fokusteks: 2, 4, 9, 12 Liedere Psalm 33: 1, 7; Skrifberyming 12-3: 1, 2 ; Psalm 65: 2, 6; Skrifberyming 14-1: 2, 3 Iemand wat swaarkry omdat die samelewing jou uitstoot of teen jou diskrimineer verloor maklik...