Die Here is werklik by my!

Jeremia word as profeet geroep.  Hy is minderjarig wanneer hy die opdrag ontvang.  God se belofte is:  Ek is by jou.  Jeremia word gespot en uitgestoot as hy die Here se Woord verkondig.  Hy ervaar dat hy nie op die Here kan reken nie....