Ons Verbondsgod is ons lewe

VIDEO OPNAME   Skriflesing: Psalm 139 Matteus 28: 16 – 20 Liedere: Psalm 33: 1, 2 Psalm 38: 1, 17 Psalm 105: 5 Lied 184: 1, 2, 4 Ons Here weet alles van ons af. My hele lewe lȇ voor Hom oop. Ons dank Hom dat ons nie van Hom los is nie. Wanneer jy in ‘n lewende...