Jesus Christus, die Logos, is die oorwinnaar.

VIDEO OPNAME Liedere Psalm 107: 1, 10 ; Psalm 110: 1, 4 Jesus Christus die Bruidegom, die Lam kom in heerlikheid na die wêreld as die oorwinnaar. Toe Hy voor die kruisiging die stad Jerusalem gesien het, het Hy gehuil en op die rug van ‘n donkie die stad binnegery. In...