Die ware en die valse lewe langs mekaar tot die wederkoms

Skriflesing Matteus 13: 24-30; 36-43 NGB Art 29 Liedere Psalm 84: 1, 2 Psalm 32: 3, 5 Skrifberyming 2-4: 1, 3 Psalm 33: 5, 6 Psalm 84: 3, 6 Jesus vertel die gelykenis van die onkruid tussen die koring in sy derde toespraak oor die koninkryk (Matt 13). Die punt van die...