Die Here het opgestaan!

Liedere Psalm 45: 1, 2 Psalm 45: 9, 10, 16 Psalm 9: 5, 7 Psalm 119: 22, 33 Psalm 116: 5, 7 Psalm 31: 12, 15 Sonder ‘n oop graf sou die kruis niks beteken nie. Die opstanding is die oopbreek van die lewe en die allesomvattende heerskappy van God. Dit is die hart...