Bly Standvastig in Geloof

Lees:  Openbaring 9: 13 – 21. VIDEOOPNAME Fokusteks: Die rede waarom die verskriklike dinge gebeur word in verse 20 en 21 gegee Geliefde broers en susters die verskil tussen die 5de en 6de trompet is lewensbelangrik. Die 5de trompet het gepynig en die 6de maak...