Heilsorde Deel 2

Die Video word in 2 dele bespreek.  Vandag word die laaste 21 minute gespeel Die eerste deel is op 06 Oktober 2019 bespreek Video kan gesien word by die volgende skakel https://youtu.be/0rXoPKFwgB8 met toestemming van Ds Zak Scholtz –...

Heilsorde Deel 1

Die Video word in 2 dele bespreek.  Vandag word slegs die eerste 18 min en 24 sekondes gespeel Die tweede deel sal 20 Oktober 2019 bespreek word Video kan gesien word by die volgende skakel https://youtu.be/0rXoPKFwgB8 met toestemming van Ds Zak Scholtz –...

God se pad van verlossing – Die Heilsorde

Liedere Psalm 145: 1, 2 Psalm 8: 4, 5 Psalm 18: 11, 12 Psalm 18: 14, 19 Letterlik: die pad van heil. Dit is die heilsorde. Die pad van die Here met elke gelowige. God kies self, Hy roep. Hy skenk geloof. Hy bekeer. God heilig. Van begin tot einde is ons lewe in die...