Christus regeer oor alle dinge tot met sy wederkoms

Skriflesing 1 Korintiërs 15:20-28 [25, 27-28] Heidelbergse Kategismus, Sondag 19 Liedere Psalm 99:1, 3 & 5 [492] Psalm 2:2 [5] Psalm 2:4 & 6 [5] Met sy hemelvaart neem Christus die ereplek aan die regterhand van die Vader in.  Sy heerlikheid sien ons dan...