Waar vind ons troos in ‘n mistroostige wereld

Skriflesing Lees Jesaja 43: 1 – 13 Fokusverse: Jesaja 43:1-3; 9-10 HK Vraag 1: Wat is jou enigste troos in lewe en in sterwe ? Antwoord: Dat ek met liggaam en siel in lewe en in sterwe nie aan myself nie, maar aan my getroue Verlosser, Jesus Christus,...

Christus is ons enigste troos

Liedere Psalm  66: 1,2 Psalm    9: 1,7 Psalm  32: 1,3 Psalm  46: 1,6 Psalm  66: 7,8 Swaarkry laat ons na ankers gryp.  Ankers wat jou siel op die stormagtige lewens-see vashou sodat ons nie ver van God af wegdryf nie. ...