In die vrug van die Gees proe ons Christus

Skriflesing Johannes 15 Galasiërs 5: 22 Liedere Psalm 84: 1, 4 Skrifberyming 12-3: 1, 2 Skrifberyming 9-3: 1, 2 Skrifberyming 9-4: 1, 6 Psalm 134: 4 An apple a day keeps the doctor away’ sê die Engelse spreekwoord. Dit is woorde waarmee die meeste van ons bekend is....