“… die Here is ons God, Hy is die enigste Here.”

Al aanbid ons nie meer vandag goue kalwers, of klip beelde nie, is die aanslag deur afgode vandag seker groter as ooit tevore. Die samelewing maak van elke individu ʼn afgod wat self kan besluit wat in sy lewe moet gebeur. Ons nuuskierigheid oor die toekoms laat ons...