Skriflesing |
1 Johannes 1 [5-7] |
Liedere |
Psalm 8: 1, 2, 5 & 7 [30] Skrifberyming 12-3:1 & 2 Psalm 38: 1 [189] Psalm 40: 3 & 4 [203] Psalm 25: 5 & 7 [115] |
So maklik leef ons ʼn leuen wanneer ons woorde en dade nie ooreenstem nie. Om ons tot bekering te roep, fokus 1 Johannes 1 ons aandag op:
Kom ons geniet die troosvolle gemeenskap wat God werk, deur gehoorsaam te wandel in sy wonderbare lig. |