Jubel Sion, Juig Jerusalem

Liedere

Lied 190: 1, 3 (vooraf) 

Ps 146: 1, 8

Ps 31: 17

Ps 48: 4

Ps 33: 1, 6

Sk 2-4: 1, 3

Die profesie van die Here gaan in vervulling deur die koms van Jesus na Jerusalem. Hy ry op die rug van ‘n jong donkiehingsvul. Die volk jubel en juig. Die Redder gaan nou redding bring. En tog verstaan die inwoners alles verkeerd: God se redding loop oor Golgota en deur die graf. Die Here se verlossing het konsekwensies vir ons lewe vandag, maar is nie aards nie. Ons is met groot vreugde voluit oppad na die Koning van alle geskape dinge.