Jesus Christus is die voortrefliker bedienaar van ʼn beter verbond – hou in die geloof vas aan Hom

Liedere

Psalm 122:1,2
Psalm 111:1,2,5
Psalm 6:1,2,4
SB 14:1,2
Psalm 105:4,5,6

Met die koms van Jesus is die ou verbond van Moses verby. Al die seremonies en heenwysings het opgehou, alle voorafskaduwing het tot ‘n einde gekom. Ons moet in die geloof vas hou aan Jesus Christus en nie terug verlang na die gebruike van die ou verbond nie.