Skriflesing | Spreuke 9: 1 – 18 |
Liedere |
Lied 190: 1, 3; Psalm 98: 1, 2 ; Lied 260: 10, 11; Psalm 115: 1, 2 ; Psalm 1: 1, 2 ; Psalm 31: 12, 15 |
Wysheid begin by die dien van die Here. Daar is net 1 van twee paaie – wysheid of dwaasheid. In Spreuke word dit voorgestel as vrouens. 1 bou op standvastigheid en duursaamheid – wysheid. 1 bou op na-apery en ver-derf. In alles wat ‘n mens doen, is daar eie verantwoordelikheid. Daarom is jy lewenslank ‘n student van wysheid – Goddelike wysheid. |