Skriflesing |
Maleagi 1 [8] |
Liedere |
Psalm 84:1, 2 & 3 [426] Skrifberyming 2-2:1 Psalm 25:2 & 3 [115] Psalm 66:6 [320] Psalm 4:3 & 4 [14] |
In tye wanneer daar nood was en die finansies min was, het Israel dikwels terug geval in vormgodsdiens. Dit was genoeg om sommer net enige iets (die oorskiet) te offer. Wat, hoe en hoekom geoffer word, het nie meer saak gemaak nie. God se liefde vir ons dring ons egter om net die beste vir Hom te gee. Wat is ons gesindheid wanneer ons, ons offers aan Hom bring? |