Liedere |
Lied 188: 1, 3; Psalm 71: 1, 10; Skrifberyming 12-3: 1, 2; Psalm 99: 4, 5; Psalm 115: 1, 8; Psalm 134: 4; Skrifberyming 18-7: 10, 12 |
Hoe lyk ‘n gemeente wat God se wil doen? In Rom 12 kom 4 kernsake na vore: 1. Jou lewe is ‘n lewende en heilige offer vir God 2. Jy moet verander van wurm na skoenlapper – metamorfose ondergaan – Wie is in beheer van jou denke? 3. Wees en bly nederig 4. Wees God se liggaam – gebruik jou gawes tot voordeel en nut van ander. Wees altyd bly. Alles is genade Hoe lyk ‘n gemeente wat God se wil doen? In Rom 12 kom 4 kernsake na vore: 1. Jou lewe is ‘n lewende en heilige offer vir God 2. Jy moet verander van wurm na skoenlapper – metamorfose ondergaan – Wie is in beheer van jou denke? 3. Wees en bly nederig 4. Wees God se liggaam – gebruik jou gawes tot voordeel en nut van ander. Wees altyd bly. Alles is genade |