Bly Staande as ons volhard in die Here Jesus Christus se krag

Liedere

Psalm 118 : 1

Psalm 146 : 1 , 2

Psalm 5 : 5

Psalm 138 : 1

Skrifberyming : 14-2

Ons sal staande bly as ons onder druk en vervolging volhard in die Here Jesus Christus se krag. Dit beteken dat ons elke dag moet waak en bid, dat ons nie onkant betrap word deur die wêreld nie, maar dat ons ook nie die kerk van die Here van binne af uithol en laat val met ons eie swak volharding en halfhartige geloof nie.