God se liefde skenk ons ewige sekerheid!

Skriflesing Romeine 8: 31-39 Fokusteks 38 – 39 Liedere Skrifberyming 5-4 [10] : 1, 2, 3 Skrifberyming 5-4 [10] : 4, 5, 6 Psalm 6-11 : 1, 3, 5 Psalm 4-1 : 3, 4 Baie mense beskou Romeine 8 as een van die mooiste hoofstukke in die Bybel. Ons lees van ‘n lewe...

Vertrou op God alleen omdat Hy getrou is

Skriflesing Psalm 146 Fokus verse: 5 en 6 Sang Voorafsang Lied 358 (Somerkersfees) Psalm 98-1: 1, 2, 3 Psalm 146-1 : 1 – 4 Psalm 146-1 : 5 – 8 Ons ken almal daardie onaangename gevoel wanneer mense jou teleurstel – daardie amperse siek gevoel van...

Die Here ken en hoor en sien ons swaarkry

Skriflesing Genesis 16 Fokusteks Vs 11 en 13 Liedere Psalm 95-1: 1, 2, 4 (Psalm 24) Psalm 30-1: 3, 7, 8 (Psalm 139) Psalm 130-2: 1, 2, 4 Psalm 68-1 : 3, 9, 13 (Psalm 36) Swaarkry is ‘n universele verskynsel. Alle mense reg oor die wêreld beleef een of ander...

Die Here is ewig en selfgenoegsaam – maar ook liefdevol!

VIDEO OPNAME Liedere: Psalm 135-1: 1, 2, 3 Psalm 119-2: 4, 7, 10, 18 Ps. 135-1: 8, 9, 11 Skriflesing: Eksodus 3:1-22 (’83-vertaling) Eksodus 3:13-15 (’53-vertaling) Op tagtigjarige ouderdom verskyn die Here aan Moses in ‘n vlam...

Ons Here Jesus is en bly altyd by sy kerk!

Liedere Psalm 31 : 12, 17, 19 Psalm 91: 1, 6 ,7 Psalm 119: 49, 54, 58 Skrifberyming 7-1: 1, 3 Skrifberyming 10-2 Psalm 138 1, 2, 3, 4   Op verskeie dele van die wêreld ervaar die kerk van die Here moeilike tye. Aan die een kant lewe ons in ‘n tyd waar...