God sal ingryp

Skriflesing Maleagi 3:13-4:3 (1983) Tema God sal ingryp en onderskei tussen die regverdiges en die goddeloses, dien Hom in vrees Liedere Psalm 89:1,3,4 Psalm 94: 2,4,12 Psalm 34:6,7,8, 9 Is dit die moeite werd om die Here te dien? Ongeveer 470 v.C. is dit die vraag...