God bewys genade tot eer van sy Naam, loof en prys Hom

Liedere Psalm 135:1,2,3 Psalm 119:33-34 Psalm 65:1,2,3,4 Genade onbeskryflik groot – Die wonderlike nuus van die evangelie, dat God ons uit genade red, deur geloof en tot eer van sy Naam, is vandag nog op die spel. Is God werklik alleen verantwoordelik vir ons...