Waarom maak God só met my?

WEENS ONVOORSIENE BEURTKRAG IS DIE PREEK NIE OPGENEEM NIE   Liedere Psalm 48: 1, 4 Psalm 38: 1, 8 Psalm 42: 1, 4, 5 Psalm   9: 1, 2, 7 Ons sien nie altyd die goeie in die swaarkry en lyding van hierdie verganklike lewe raak nie.  Dat God alles ten...

Nogtans sal ons in die Here jubel

Liedere Psalm 66: 1, 7 Skrifberyming 12-3: 1, 2 Psalm 38: 1, 17 Psalm 86: 1, 3, 6 Skrifberyming 14-2:1 Die boek Habakuk begin met twyfelvrae en wanhoop, maar eindig met vertroue in die nogtans-geloof .  Ons oorwinning in Jesus Christus is die bron van ons blywees...