Die lewende hoop en egte geloof is op God gerig – gefokus

Liedere Psalm 66: 1,2 Skrifberyming 12-2: 5 Psalm 19: 4,6 Psalm 73: 7,10 Psalm 145: 1,11,12 Deur die opstanding van Christus het ons deel aan die ewige lewe. Ons het ‘n lewende hoop op die onverganklike, onbesmette en onverwelklike lewe. Mag die ontnugtering wat...

Satan sif – Jesus Christus bid

Liedere Psalm 146: 1,3,6 Skrifberyming 12-2: 4 Psalm 99: 5 Psalm 73: 11,12 Psalm 138: 1,4 As dit vir jou voel asof jy in die sifting, versoeking en beproewing van Satan nie kan uithou nie … onthou: Christus bid dat jou geloof sal hou sodat jy die toetse kan...

Ons is die aangename geur van Christus tot eer van God

JAMMER – GEEN OUDIO WEENS TEGNIESE PROBLEME   Liedere Psalm 36: 2,3 Skrifberyming 12-2: 2,3 Psalm 130: 2 Psalm 118: 7,8 Psalm 100: 1,3,4 Ons is die wierook wat deur Christus vir God gebrand word. Deur ons versprei God die kennis van Christus oral soos...

Jesus stel ons voor ‘n beslissing

Liedere Psalm 84: 1,6 Skrifberyming 12-2: 1 Psalm 139: 1,2 Skrifberyming 1-1: 1, 2 Psalm 40: 1, 2 Aan elkeen wat uitverkies is, en in Hom glo, is die opdrag gegee om uit te gaan en dissipels te maak. Ons is òf vir Hom òf teen Hom. Daarom wil en kan ons, as getroue...

Christus is ons enigste troos

Liedere Psalm  66: 1,2 Psalm    9: 1,7 Psalm  32: 1,3 Psalm  46: 1,6 Psalm  66: 7,8 Swaarkry laat ons na ankers gryp.  Ankers wat jou siel op die stormagtige lewens-see vashou sodat ons nie ver van God af wegdryf nie. ...