by admin | Mar 15, 2020
Liedere Lied 184: 1, 3, 4 Lied 203: 1, 2 Psalm 84: 2 Psalm 45: 10, 16 Skrifberyming 2-4: 1, 3 Skrifberyming 8-1: 1, 2 Psalm 146: 2, 3 2020 roep: Wat maak jy hier? Kan jy jou indink in ‘n wêreld sonder vooroordele, sonder skeiding? Daar was so...
by admin | Feb 9, 2020
Liedere Lied 212: 1, 3 Psalm 147: 1, 5 (2de melodie) Lied 592: 1, 2 Lied 530: 1-3 Die Here vra ons in 2020 – Wat maak jy hier? God het ons ‘n gemeente gemaak. Dit het implikasies. Ons is Sy liggaam. Hoe praat en doen die liggaam....
by admin | Feb 9, 2020
Liedere Lied 190: 1, 3 Psalm 128: 1,3, 4 Skrifberyming 12-3: 1, 2 Psalm 130: 1, 2 Psalm 9: 7, 10 Psalm 107: 18, 21 2020 roep: Wat maak jy hier? Elkeen se lewe vertel ‘n verhaal. ‘n Verhaal van God se genade, liefde en trou. Elkeen se verhaal verskil. God...
by admin | Feb 9, 2020
Liedere Lied 409: 1, 2 Psalm 98: 1, 2 Lied 169: 1, 3 Psalm 97: 1, 7 Psalm 47: 1, 3, 4 Skrifberyming 7-1: 1, 3 2020 roep: Wat maak jy hier? Die apostel bid dat die Here ons geestesoë sal verhelder. Die rede is dat ons vir die regte sake kan bid. Wat en vir wie bid ons?...
by admin | Feb 1, 2020
Liedere Lied 422: 1, 2 Psalm 107: 1, 10 Skrifberyming 12-3: 1, 2 Lied 235: 1, 2 Skrifberyming 14-1: 1, 3 Skrifberyming 15-7: 1, 6 2020 roep: Wat maak jy hier? Ons is uitverkies en dan is almal tevrede – Ek gaan hemel toe. Verkeerde gedagte. Ons het alles in die...