Die Here ken jou Naam

VIDEO OPNAME Lees: Openbaring 7: 9 – 17 Brs en srs, ons lees van dramatiese gebeure wat vir ons in hierdie profesie beskryf word. Verlede week het ons van die perde gehoor wat een na die ander uitstorm in die stadion van die geskiedenis. Johannes is steeds in die Gees...

Is jy Werklik Gereed?

Lees Op 6: 1 – 8, Sag 1: 7 – 17   SIEN VIDEOOPNAME HIERONDER     Geliefde brs en srs, in hoofstuk 5 lees ons van Jesus Christus wat die boekrol uit God se regterhand neem. Die boekrol bevat die Raadsplan tot by die Wederkoms. Wie is waardig? Die...

Wapens vir ‘n groot stryd

Liedere Psalm 89: 1, 2 Skrifberyming 12-3: 1, 2 Psalm 38: 1, 17 Skrifberyming 14-3: 1, 2 Psalm 23 : 3 Psalm 116 Skrifberyming 10-2 Skrifberyming 14-3: 3, 4 Die Satan is ons vyand wat rondgaan soos ‘n brullende leeu. Daarom gee die Here wapens om ons van kop tot...

God se liefde gaan ons verstand te bowe

Liedere Lied 339:1, 2 Lied 334: 1, 2, 3 Psalm 92: 1, 6 Psalm 145: 10, 12 Psalm 79: 5, 6 (Ps 145 se wysie) Psalm 1: 1, 2 Skrifberyming 9-4: 1, 2, 6 2020 roep: Waarmee maak jy vol? Ons almal wil weet wat die petrolprys gaan doen, want dit word al duurder om te beweeg....

Wat is God se vrede?

Liedere Lied 464: 1,3 Lied 448: 1, 4 Lied 422: 1, 2, 3 Skrifberyming 4-6 Besprekingstema: Wat is God se vrede? Wat het ons in Jesus Christus ontvang? Bespreking van Vrede na aanleiding van die afgelope week se gebeure.  Waar staan ons in ons eie  lewe?...